
Kontak en Ondersteuning
By Brainysaurus is daar regte mense agter die skerms wat graag wil help. As u enige vrae, navrae of tegniese probleme het, is u welkom om ons te kontak.
Ons help graag met algemene navrae, toegang tot produkte, rekeningvrae en tegniese ondersteuning.

Hoe ons kan help
- Algemene navrae oor Brainysaurus
- Hulp met toegang tot produkte
- Rekening- en administratiewe navrae
- Tegniese probleme of ondersteuning

Kontakbesonderhede
E-pos:
WhatsApp:
069 412 0742

Administrasie
Maandag tot Vrydag: 09h00 tot 17h00
Gesluit op naweke en publieke vakansiedae

Tegniese hulp
Slegs via e-pos en WhatsApp
Maandag tot Vrydag: 09h00 tot 22h00
Saterdag: 09h00 tot 13h00


Ons reaksietyd
Ons probeer om so vinnig as moontlik te antwoord. Gedurende besige tye kan dit soms effens langer neem, maar ons sal so gou as moontlik terugkom na u toe.
Dankie dat u Brainysaurus gebruik.
Ons waardeer die ondersteuning.
