SLIM LEER IS LEKKER LEER
Alles wat jou kind nodig het om vinniger en makliker te leer.

Beskikbare produkte
Animasies(Gr4 - Gr7)
Brainykaarte(Gr4 - Gr6)
Quizzes(Gr4 - Gr6)
Opsommings(Slegs Gr7)
Vraestelle(Slegs Gr7)
Binnekort Beskikbaar
Wiskunde(Gr4 - Gr7)
Wiskunde(Gr4 - Gr7)Vakke wat ons dek
Klik op ’n vak om die beskikbare leerhulpmiddels te sien.
Waarom kies soveel ouers Brainysaurus?
Omdat slim leer nie moeilik hoef te wees nie.
Makliker leer
Direk gebaseer op die CAPS-handboeke wat in die klaskamers gebruik word.
Kinders geniet dit
Kleurvolle Animasies, Brainykaarte en Quizzes wat maklik is om te verstaan.
Spaar tyd & stres
Alles wat jou kind nodig het, op een plek, visueel, eenvoudig en effektief.
Bou selfvertroue
Kinders leer die werk baie vinniger en is beter voorberei vir toetse en eksamens.

Brainysaurus groei saam met jou kind!
Nou ook tot in Graad 12!
Met Brainy X bied ons nou ook Afrikaanse, uitdrukbare opsommings vir Graad 8 tot 12 hoërskoolleerders.
Gaan na Brainy X
Jou voorsprong begin hier.
