ANIMASIES

(Graad 4–7)

Animasies

Animasie-opsommings help leerders om moeilike konsepte vinnig en maklik te verstaan deur visuele en kleurvolle prente, animasies en verduidelikings.

Die inhoud is gebaseer op ’n geskrewe vraag-en-antwoord formaat waar alle handboekinligting saamgevat en duidelik oorgedra word.

Geen klank is bygevoeg nie om kinders te help om self te lees en geskrewe begrippe beter te verstaan. Kinders kan op hul eie pas deur die inhoud werk.

Animasie-opsommings is kronologies per hoofstuk en bladsye gestruktureer vir vinnige navigasie.

Produk is slegs aanlyn beskikbaar. Wanneer u hierdie produk koop, koop u jaarlikse aanlyn toegang vir die betrokke skooljaar. Toegang geld slegs vir die jaar waarin die produk aangekoop is.

Vakke beskikbaar:

Graad 4 - 6: NW • Gesk • Geo

Graad 7: NW • Gesk • Geo • EBW

Kies ’n graad om voorbeelde te sien