UITDRUKBARE OPSOMMINGS
(Graad 7)
Opsommings help leerders om groot hoeveelhede werk vinnig te hersien deur kerninhoud duidelik en puntsgewys saam te vat.
Alle inhoud is gebaseer op handboeke en eksamenvrae en word in ’n eenvoudige, verstaanbare formaat aangebied.
Belangrike definisies en sleutelkonsepte word uitgelig om leerwerk makliker te maak. Aflaaibare produk wat uitgedruk kan word. (PDF).
Opsommings is gestruktureer per hoofstuk en temas vir vinnige hersiening en voorbereiding.
Vakke beskikbaar vir Graad 7:
Natuurwetenskappe • Geskiedenis • Geografie • Ekonomiese Bestuurswetenskappe • Tegnologie
Kies ’n graad om voorbeelde te sien
