VRAESTELLE

(Graad 7)

Vraestelle

Vraestelle help leerders om voor te berei vir toetse en eksamens deur realistiese vrae en volledige dekking van die kwartaal se werk.

Vrae is saamgestel volgens CAPS-riglyne en sluit verskillende vraagtipes in soos deur die Dept. van Onderwys voorgeskryf.

Vraestelle dek die hele kwartaal se werk en help leerders om hul kennis prakties toe te pas.

Drie verskillende vraestelle en hul memorandums is ingesluit. Aflaaibare produk wat uitgedruk kan word. (PDF) .

Vakke beskikbaar vir Graad 7:

Natuurwetenskappe • Geskiedenis • Geografie • Ekonomiese Bestuurswetenskappe

Kies ’n graad om voorbeelde te sien