QUIZZES
(Graad 4–6)
Brainy Quizzes help leerders om hul kennis te toets en te versterk deur interaktiewe vrae en antwoorde wat op handboekinhoud gebaseer is.
Vrae is saamgestel volgens eksamenvrae en CAPS-riglyne om leerders vir toetse en eksamens voor te berei.
Quizzes bevat ’n vraebank van meer as 200 vrae. Vrae wissel in formaat, en elke nuwe begin van ’n quizz bevat ook vrae wat verander.
Onmiddellike terugvoer na elke quizz help leerders om foute te identifiseer. Quizzes is gestruktureer per kwartaal en hoofstukke vir maklike hersiening en selftoetsing.
Produk is slegs aanlyn beskikbaar. Wanneer u hierdie produk koop, koop u jaarlikse aanlyn toegang vir die betrokke skooljaar. Toegang geld slegs vir die jaar waarin die produk aangekoop is.
Vakke beskikbaar:
Graad 4 - 6: NW • Gesk • Geo
Uitdrukbare vraestelle is beskikbaar vir Graad 7
Kies ’n graad om voorbeelde te sien
