BRAINYKAARTE
(Graad 4–6)
Brainykaarte help leerders om die hele kwartaal se werk vinnig te hersien deur visuele opsommings wat sleutelbegrippe en belangrike inligting duidelik uitlig.
Inhoud is bondig saamgevat volgens CAPS en handboekinhoud vir effektiewe leer en hersiening.
Kleurvolle uitleg en duidelike struktuur maak dit maklik om inligting vinnig te onthou. Produk sluit 'n leë breinkaart asook die memorandum in.
Ideaal vir toets- en eksamenvoorbereiding sowel as daaglikse hersiening. Aflaaibare produk wat uitgedruk kan word. (PDF).
Vakke beskikbaar:
Graad 4 - 6: NW • Gesk • Geo • LV
Kies ’n graad om voorbeelde te sien
