Graad 4 – 7 : 2026 Pryse

  • Pryse word per kwartaal se werk gelys.
  • Alle werk word handboek-spesifiek opgesom.
  • Terme en Voorwaardes geld.

Belangrik rakende aanlyn produkte:
Animasies en Quizzes is slegs aanlyn beskikbaar.
Wanneer u ’n aanlyn produk koop, koop u jaarlikse aanlyn toegang vir die betrokke skooljaar.
Toegang geld slegs vir die jaar waarin die produk aangekoop is.

GRAAD 4 – 6 PRODUKTE

Animasies

R80PER VAK • PER KWARTAAL

Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe
  • Koop 3 vakke → R75 per vak

Brainykaarte

R80PER VAK • PER KWARTAAL

Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe Lewensvaardighede
  • Koop 3 vakke → R75 per vak

Quizzes

R80PER VAK • PER KWARTAAL

Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe
  • Koop 3 vakke → R75 per vak

Wiskunde

R___PER KWARTAAL

Video’s Oefeninge Werkskaarte
  • Binnekort beskikbaar

SPAAR WANNEER JY MEER VAKKE KIES

Wat jy koop per kwartaal Aantal Items Prys per vak Voorbeeldprys
Enige 1 vak (bv. net NW Animasie) 1 R80 R80
3 vakke in dieselfde produk (bv. Gesk + Geo + NW Quizzes) 3 R75 R225
Vakke uit 2 verskillende produkte (bv. 3 Animasies + 3 Brainykaarte) 6 ±R67 R400
Vakke uit al 3 produkte (bv. 3 Animasies + 3 Brainykaarte + 3 Quizzes) 9 ±R61 R550

GRAAD 7 PRODUKTE

Animasies

R70PER VAK • PER KWARTAAL

Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe EBW
  • Koop 3 vakke → R65 per vak

Opsommings

R70PER VAK • PER KWARTAAL

Geografie Geskiedenis Natuurwetenskappe EBW
  • Koop 3 vakke → R65 per vak

Vraestelle

R70PER VAK • PER KWARTAAL

  • 2–3 vakke → R60 per vak
  • 4+ vakke → R50 per vak

Wiskunde

R___PER KWARTAAL

  • Binnekort beskikbaar

SPAAR WANNEER JY MEER VAKKE KIES

Wat jy koop per kwartaal Aantal Items Prys per vak Voorbeeldprys
Enige 1 vak 1 R70 R70
4 vakke in dieselfde produk (bv. EBW + Gesk + Geo + NW Opsommings) 4 R65 R260
Vakke uit 2 verskillende produkte (bv. 4 Animasies + 4 Opsommings) 8 R55 R440
2–3 Vakke se Vraestelle 3 R60 R180
4+ Vakke se Vraestelle 4 R50 R200